Juffrou met hart

Tyd speletjie met sonne (48 kaartjies)

R10.00

Description

Om tyd te lees bly ‘n uitdaging.  Leer speel-speel met hierdie speletjie:

Maak gebruik van ‘n wasgoedpennetjie waarmee die leerder die korrekte tyd kan aandui.

48 Kaartjies in hierdie stel.

  • Ure
  • Half
  • Kwart voor
  • Kwart oor

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Tyd speletjie met sonne (48 kaartjies)”