Description
Gebruik hierdie stelsel om te help met dissipline in die klas. Elke leerder kry ‘n wasgoedpennetjie en begin elke dag by reg om te leer. Wanneer leerder iets reg doen beweeg die pennetjie op. As leerder aan die einde van die dag bo kom kry hy ‘n beloning van die onderwyseres se keuse. Wanneer leerder iets verkeerd doen beweeg die pennetjie af, leerder kry eers ‘n waarskuwing, dan word die gepaste straf uitgedien en indien slegte gedrag volgehou word kan ouers gekontak word.
Reviews
There are no reviews yet.