Juffrou met hart

Vadersdag FREEBIE

R0.00

Category:

Description

Maak ‘n boekie vir pappa om te wys hoe baie jy hom waardeer.

Maak ‘n fotostaat van hierdie aktiwiteite aan weerskante van ‘n A4 blad.  Vou dit in die helfte sodat die boekie kan blaai.  Verras vir pappa op Vadersdag.

Ook ingesluit is ‘n stel met oupa, vir daardie maats wat nie ‘n pappa as rolmodel in hulle lewe het nie.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vadersdag FREEBIE”
Instagram
WhatsApp