Juffrou met hart

Vaslegging: Getalkombinasies

R50.00

Description

Hierdie pakket bevat drie speletjies vir die vaslegging van getalkombinasies 1 – 20
– Pas die koekie (getalgebied 1 tot 10)
– Pas die appel (getalgebied 10 tot 20)
– Pas die lekkertjies ( getalgebied 10 tot 20)

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vaslegging: Getalkombinasies”