Plak die opskrif, ek sal aanbeveel dat jy dit in A3 print, maar die res alles in A4. Maak gebruik van kleurvolle lint en heg die maand bo aan. Plak dan die naamkaartjies van die kinders wat verjaar met die datum onderaand elke maand en laat dit afhang.
Reviews
There are no reviews yet.