Juffrou met hart

Verjaarsdagkaart met sebras

R30.00

Description

Maande van die jaar is op gras.

Opskrif is met vlaggies

Sebra’s kan ge-edit word om die name van leerders elke jaar by te voeg. (Jy moet powerpoint vir hierdie funksie installeer op jou rekenaar)

Die sebras kan ook gebruik word vir naamkaartjies in die klas.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Verjaarsdagkaart met sebras”