Juffrou met hart

Visuele Klasroetine

R30.00

Description

Hierdie klas skedule kan aangepas word om by jou persoonlike roetine aan te pas.

  • 32 – A5 Visuele kaartjies vir moontlike klasroetine
  • Leë horlosies om aan te pas by jou klas
  • Leë digitale horlosies om tyd aan te pas (edit weergawe)
  • Tydkaartjies wat met “velcro” vasgesit kan word en “ge-edit” kan word
  • Opskrif

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Visuele Klasroetine”