Juffrou met hart

Wiskunde Intervensie Graad 2 Kwartaal 2

R10.00

Description

Hierdie pakket bestaan uit 13 bladsye met toepaslike intervensie om jou leerders te help met voorbereiding vir die komende assessering.

  • Hoofrekeninge
  • Getalbegrip
  • Beskryf, orden en vergelyk
  • Plekwaarde
  • 5 Woordsomme
  • Berekeninge
  • Patrone, funksies, algebra
  • 2D vorms en Simmetrie
  • Tyd
  • Massa
  • Datahantering

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wiskunde Intervensie Graad 2 Kwartaal 2”