Juffrou Met Hart

Wiskunde Werkboek 3 Graad 2 Kwartaal 3

R40.00

Description

In hierdie boekie sal jy +/- 30 aktiwiteite ontvang wat die volgende aktiwiteite behels.

  • Getalsimbole / Optel en aftrek / Getalkombinasies
  • Groepering
  • Getalpatrone
  • Herhaalde optel
  • Meer en minder
  • Breuke
  • Getalle en bewerkings
  • Vol, half en leeg
  • Plekwaarde
  • Plekwaarde / Getalwaarde
  • Getalle en bewerkings
  • Getalle en bewerkings
  • Orden die getalle
  • Voltooi die treinsomme
  • Voor, na en tussen
  • Balle, bokse en silinders
  • Patrone
  • Ruimte en vorm
  • Ranggetalle
  • Geld – Munte
  • Geld – Gebruik in die winkel x2
  • Voltooi die kalender
  • Kom ons lees tyd
  • Breuke
  • Massa
  • Datahantering
  • Probleemoplossing x2
  • Getalkombinasies

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wiskunde Werkboek 3 Graad 2 Kwartaal 3”
Instagram
WhatsApp