Description
Hierdie boekie bestaan uit +/- 30 aanvullende aktiwiteite vir Graad 2. Dit kan ook gebruik word vir Graad 3 intervensie.
- Getalle, bewerkings en verwantskappe
- Groepering / Plekwaarde / Getalwaarde
- Herhaalde optel
- Rangskik en beantwoord vrae
- Vergelyk die getalle
- Breuke
- Geometriese vorms
- Datahantering
- Geld – Hoeveel kos middagete?
- Tyd: Hoe laat is dit?
- Getalle en vergelykings
- Meting van volume
- Ewe en onewe getalle
- Kleur met kodes
- Herhaalde optel
- Getalpatrone
- Kalender
- Pas die getalle
- Meting / Breuke
- Datahantering
- Woordsom bl 1
- Woordsom bl 2
- 3D Voorwerpe
- Meer of minder
Reviews
There are no reviews yet.