Description
Hierdie boek bestaan uit +/- 30 aktiwiteite wat deur die kwartaal met leerders in Graad 2 behandel word. Dit is ook geskik vir Graad 3 intervensie.
- Getalsimbole
- Ewe en onewe getalle
- Somme en Woordsomme met ‘n getallelyn
- Orden heelgetalle
- Rangskik
- Rangorde
- Herhaalde optel wat lei tot maal
- Getalbegrip en Getalname
- Plekwaarde en getalpatrone
- Optel en aftrek
- Getalkombinasies en woordsomme
- Kallie die gulsige krokodil en Plekwaarde
- Getalwaarde en Verdubbel
- Verdubbel en verskil tussen groot en klein
- Lengte x 3 bladsye
- Halveer
- Besige breuke
- Lig en swaar
- 2D Vorms
- 3D voorwerpe
- Datahantering x2 bladsye
Reviews
There are no reviews yet.